Die SCHUTTE-Webblad

voorgestelde SCHUTTE-wapen

Die Schutte's van Suid-Afrika

Aangebied deur: Tian Schutte (navorser) en Jan Schutte (webmeester)


Indeks


Terug na die
Schutte Tuisblad


Die SCHUTTE-Familiebond


Die SCHUTTE-boek


SCHUTTE Familiebondswapen


Die 1ste SCHUTTE-Stamvader
Andreas schütte

Die 2de SCHUTTE-Stamvader
Christiaan Ernst schütte


Die 3de SCHUTTE-Stamvader
Evert schütte

Die 4de SCHUTTE-Stamvader
Herman(n) schütte

Die 5de SCHUTTE-Stamvader
Karl Heinrich schütte

Die 6de SCHUTTE-Stamvader
Johann Christiaan schütte


Fotoblad:
Prominente Schutte's

Schutte en variante:
Ou Familiewapens


Skakels:
Nederland: Gerrit Jan Schutte se afstammelinge

Ander Genealogiese Skakels

Schutte en variante
Ou Familiewapens

Hierdie familiewapens verskyn in die gesaghebbende publikasie Armorial Général
deur J.B. Rietsap wat deur Rolland geïllustreer is (in totaal nie minder nie
as 112 000 familiewapens!). Al die variante van die van kom hier voor soos aangedui.
Kenmerkend die voorkoms van die pyl en boog, kruisboog, pyle en 'n leeu in die meeste
van die wapens wat almal gebruik is in dieontwerp van ons familiebondswapen.
Ou variante van Schutte Familiewapens