Die SCHUTTE-Webblad

voorgestelde SCHUTTE-wapen

Die Schutte's van Suid-Afrika

Aangebied deur: Tian Schutte (navorser) en Jan Schutte (webmeester)


Indeks


Terug na die
Schutte Tuisblad


Die SCHUTTE-Familiebond


Die SCHUTTE-boek


SCHUTTE Familiebondswapen


Die 1ste SCHUTTE-Stamvader
Andreas Schütte

Die 2de SCHUTTE-Stamvader
Christiaan Ernst Schütte


Die 3de SCHUTTE-Stamvader
Evert Schütte

Die 4de SCHUTTE-Stamvader
Herman(n) Schütte

Die 5de SCHUTTE-Stamvader
Karl Heinrich Schütte

Die 6de SCHUTTE-Stamvader
Johann Christiaan Schütte


Fotoblad:
Prominente Schutte's

Schutte en variante:
Ou Familiewapens


Skakels:
Nederland: Gerrit Jan Schutte se afstammelinge

Ander Genealogiese Skakels

Die beplande Suid-Afrikaanse
SCHUTTE-boek

Wat 'n wonderlike vooruitsig!

Werk aan die boek oor die Schutte's van Suid-Afrika vorder baie goed, en sal D.V. binnekort gepubliseer word. Indien u nie seker is of u inligting al opgeneem is nie, kontak gerus die outeur, dr. Tian Schutte.

Dr. Tian Schutte se navorsing van die Schutte's gaan so ver terug as 1650, en sluit alle Schutte's en Schütte's in, en poog om ons wortels in Europa ook op te spoor.

Die beplande boek gaan ook ryklik geïllustreer wees, met interessante kaarte en foto's wat betrekking het op die Schutte-voorgeslagte. Daarbenewens sal soveel moontlik individuele inligting ook bygewerk word, sodat die boek eindelik nie net 'n geslagregister sal wees nie, maar 'n kosbare versamelstuk wat saam met elke Schutte-gesin verder kan groei.

Belangstellendes kan gerus van hulle laat hoor: Kontak dr. Tian Schutte per e-pos.