Die SCHUTTE-Webblad

voorgestelde SCHUTTE-wapen

Die Schutte's van Suid-Afrika

Aangebied deur: Tian Schutte (navorser) en Jan Schutte (webmeester)


Indeks


Terug na die
Schutte Tuisblad


Die SCHUTTE-Familiebond


Die SCHUTTE-boek


SCHUTTE Familiebondswapen


Die 1ste SCHUTTE-Stamvader
Andreas Schütte

Die 2de SCHUTTE-Stamvader
Christiaan Ernst Schütte


Die 3de SCHUTTE-Stamvader
Evert Schütte

Die 4de SCHUTTE-Stamvader
Herman(n) Schütte

Die 5de SCHUTTE-Stamvader
Karl Heinrich Schütte

Die 6de SCHUTTE-Stamvader
Johann Christiaan Schütte


Fotoblad:
Prominente Schutte's

Schutte en variante:
Ou Familiewapens


Skakels:
Nederland: Gerrit Jan Schutte se afstammelinge

Ander Genealogiese Skakels

Die 3de SCHUTTE-Stamvader in Suid-Afrika
Evert Schutte

Evert SCHUTTE, die is gedoop op 16 Oktober 1729 in Bovenkerk, Kampen, Nederland. Evert het in ongeveer 1751 van Kampen, Nederland af in die Kaap aangekom as 22-jarige en trou toe hy 29 jaar oud was. Hy was die seun van Berent Schutte en Trintie Swiers.

Hy is op 24 September 1758 met Maria COLYN getroud. Sy is op 7 Maart 1734 gedoop, en was die dogter van Evert Colyn en Adriaantjie van Deventer. Hulle het 6 kinders gehad, van wie vier dogters (Adriana, Johanna Catharina Everina, Cornelia Everdina en Catharina) en twee seuns (Evert en Sebastiaan).

Min is tans verder bekend oor hulle nageslagte.