Schutte Foto-album

Indeks

Terug na die Tuisblad (Hoofindeks)
Fotoblad 1 Fotoblad 2
Christa Steyn (Christina Maria Schutte *15 Jun 1958) dogter van dr. Barend Johannes Schutte (*12 Mei 1932) en Maria Magdalena Mulder (*5 Mei 1936) Genl. Stanley Harold SCHUTTE se name is afgelei van "Stanley Livingstone" (Stanley) en van "Harriete" (Harold), 'n vroedvrou wat hom in die lewe help bring het. Hy was 'n polisiebeampte.
Sarette Schutte (*21 Okt 1982) was Maties se Joolkoningin van 2003, dogter van Walter Schutte (*14 Okt 1947) en Sarah Ann Fourie (*25 Sep 1948) Helena Alida SCHUTTE, Hoërskool Strand se hoofmeisie in 2004, en nog meer...
Christiaan Ernst Gerhardus (76 jaar), 'n boer van Potchefstroom, se naam verskyn in die boek, "Book of South-African rekords" deur Eric Rosenthal op bl. 10 as die pa met die meeste kinders, nl. 31! Voortrekkergraf: HESTER ALETTA SCHUTTE
Christiaan Ernst Schutte (24 Jan 1846 - 27 Sep 1916), 4de landdros van Pretoria, wat in sy hoedanigheid Pretoria amptelik aan die Engelse oorhandig het tydens die Anglo-Boereoorlog. Jan Francois SCHUTTE, 13 Nov 1916 - 25 Apr 1944 Duitse krygsgevange-kamp no. 52, Italië, begrawe Assisi oorlogbegraafplaas, Italië.
Jan Harm Thomas Schutte (5 Aug 1812 - 2 Des 1897) en sy tweede vrou, Johanna Magdalena Catharina Pieterse (9 Jun 1842 - 27 Jun 1916). Jan Jurgens Roets SCHUTTE 1958 - 1978 Katima Mulilo
Antonie (Anton) Michiel Schutte (6 Oktober 1961) is die eerste Schutte wat Antartika besoek het, vanaf November 1990 tot November 1991.
Dr. Jan Harm Thomas SCHUTTE 1919 - 1999, bekende skrywer, akteur en in die uitsaaiwese.
Dani&eumll Egnatius Schutte (30 Oktober 1854 - 8 Maart 1911) was die adjudant van genl. PJ Joubert tydens die Eerste Anglo-Boereoorlog (1880-1881). Dr Cecilia Maria Schutte * 26 Jul 1944 - 19 Des 2002
Philippus Jacobus Wilhelmus Schutte (29 Nov 1805 - 9 Nov 1873) en sy derde vrou, Magteld Gertruida Anna Maria du Plessis (27 Apr 1827 - 2 Jun 1898). Jy is welkom om vir ons 'n foto aan te stuur: Hier is ons e-pos skakel
Groepfoto van Winburgse burgers met die uitbreek van die ABO in 1899.Voor sit Harry Swart (vader van oud-Staatspresident C.R. Swart) en Roelof Jacobus Schutte (13 Jan 1867 - 31 Mei 1943) wat albei op 23 Februarie 1900 krygsgevange geneem is.
Danie Schutte, voormalige minister van Binnelandse sake onder FW de Klerk.
Paul Jacobus SCHUTTE: Hy het deelgeneem aan die Eerste Vryheidsoorlog van 1880 en 1881 asook die oorlog teen Sekekoenie en Mapog waar hy die rang van veldkornet bekleë het. Daarna is hy verkies as een van die 3 volksraadslede wat Westelike Transvaal verteenwoordig het.