Suidelike aansig van die dorpie Schleswig soos dié daaruit gesien het in
1584 waar die voorouers van Christiaan Ernst Schütte gewoon het.

Die kerkie waar Christiaan gedoop is, is duidelik op die koppie die verste weg van die
Rooms-katolieke Dom kerk te sien, asook die kasteel Gottorf (op die eiland) waar hy en sy
oom Andreas diens gedoen het onder die Deense koning Charles Frederick.
Suidelike aansig van die dorpie Schleswig